Edward Teller

Edward Teller
Teller in 1958 as direkteur van die Lawrence Livermore National Laboratory

Gebore (1908-01-15)15 Januarie 1908
Boedapest, Hongarye
Oorlede 9 September 2003 (op 95)
Stanford, Kalifornië
Burgerskap Hongarye
VSA (6 Maart 1941)
Nasionaliteit Hongaar
Alma mater Universiteit van Karlsruhe
Universiteit van München
Universiteit van Leipzig
Bekend vir Jahn–Teller effek
Ashkin–Teller-model
Waterstofbom
Toekennings Nationale Wetenskapmedalje
Eringen-medalje
Harvey-prys
Enrico Fermi-toekening
Albert Einstein-toekenning
Handtekening

Edward Teller (Hongaars: Teller Ede; 15 Januarie 1908 – 9 September 2003) was 'n Hongaars-Amerikaanse teoretiese fisikus wat bekend was as "die vader van die waterstofbom", hoewel hy nie vir die titel omgegee het nie, en slegs 'n deel was van die span wat die tegnologie ontwikkel het.[1] Teller was sy lewe lank bekend vir sy wetenskaplike vermoë en ook vir sy moeilike interpersoonlike verhoudings en wisselvallige persoonlikheid.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Teller & Shoolery

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search